Petro E Glenn Dec 2022
Dankie vir alles wat julle vir ons doen en beteken. Wil op geen ander plek bly nie. Al julle omgee en liefde is iets wat geen geld in die wêreld kan koop nie. Baie dankie aan elke een van die bestuurders die kantoor werkers die skoonmakers en ons RIC’s, mag julle meer terugkry as wat julle gegee het.
Thank you for everything you do and mean to us,. Don’t want to stay anywhere else. All your care and love is something no money in the world can buy. Many thanks to each and every one of the managers the office workers the cleaners and our RICs, may you get back more than you gave.
Petro E Glenn Dec 2022